God s gift to Cattlemen

Similar documents
RULES/REËLS , FAUNASIG 9325, / ,

The Influence ofdietary Protein Levels on Growth Curve Parameters of Quail

Agter die kap van die byl

SOUTH AFRICAN NATIONAL CAGE BIRD ASSOCIATION

Vol 28 / No 1 / 2018

SUPER SUMMER SALE. Saturday 15 November 12:00

The Blom brothers, Robert and

Protokol : INVOER. Perde : Permanent & Tydelik. vol1.4 ( 2013 )

For the love and care of Fancy Pigeons / Vir die liefde en versorging van Sierduiwe

BFN GSD CLUB NEWS LETTER/NUUSBRIEF

SHELLEY POINT NEWS. June A community newsletter dedicated to fostering a sense of community and the free flow of information at Shelley Point

JERSEY SA. Newsletter

Veekundige Beraad. 17 Julie 2014 Vrede

116, Graaff-Reinet, 6280

NUUSFLITS \ NEWSFLASH

Western Cape Government. Agriculture. Canola

Jakkals Jag 2 Roepers!

TULI joernaal 2014 journal

WELCOME TO / WELKOM BY WOODVIEW ANGUS VALUE FOR MONEY FEMALE SALE! On behalf of / Namens THE ANGUS FAMILY

BAMBINO KLEUTERSKOOL

OCCURRENCE OF HELNIINTH INFECTIONS IN DOGS IN FIVE RESOURCE-LIMITED COMMUNITIES IN SOUTH AFRICA

Core vs non-core vaccines Legitimate immunisation records Importance of vaccination Vaccine administration Immunisation programme

MOLKENTIN-STUD. We are selling breeding stock all year. round in all price-ranges depending on quality.


Vrae: Wie van julle het hierdie nuwe fliek gesien: Dinossaur? Wie van julle glo dat daar regtig dinossaurusse was? Miljoene en miljoene jare terug.

BRANGUS Joernaal 2011 Journal

Raad en personeel 2. Van die Vise-President 4. Die regte stoetbul van die begin af. The correct stud bull from the start 8

n Algemene resep wat gebruik kan word vir die A general recipe for raising hand-reared lambs: grootmaak van hanslammers is:

Contents. Inhoud. Advertisements. Advertensies

PINZGAUER & PINZ²YL GENOOTSKAP/SOCIETY

Council Report General Overview

FEEDBACK ON CONGRESS MATTERS OF THE RMAA - MAY 2014

La Rhone John Deere LR 0977 Snr Kampioen Limousin Bul. La Rhone Garland LR 0739 Snr en Groot Kampioen Limousin Koei

PROOF. Services by the South African Milch Goat breeders society. Dienste gelewer deur Suid Afrikaanse Melkboktelers vereniging

KALF- GESONDHEID. Rotavirus Coronavirus E.coli. Waterig met slym, en groot volumes. Nie so depressief as met Rotavirus nie, drink nog melk.

VICTOR GEL. Reg no. L8594 Act/Wet 36 of/van 1947 IRAC INSECTICIDE GROUP CODE 4A IRAC INSEKDODERGROEPKODE ACTIVE INGREDIENT/AKTIEWE BESTANDDEEL

NASIONALE DIERETUIN VAN SA PRETORIA NATIONAL ZOOLOGICAL GARDENS OF SA

n Studie van die/a study of the S.A.Boerbok/goat, Savanna & Kalahari Red

Third Quarter 2016 The

SENEPOL NEWS. Senepol Breeders Society established. National Senepol Auction 9 April 2011, Circle C Ranches near Excelsior

No. Animals Born Birth Weight Weaning Weight 12 Month Weight 18 Month Weight Female Male Total Female Male Ave. Female Male Ave. Female Male Ave.

SA STAMBOEK SA STUD BOOK

LUGWEG- INFEKSIES IN BEESTE: n Paar vrae beantwoord

November (Previous disease reports can be seen on the RuVASA website ) These reports include data from individual practices

CALEDON 2018 EIENAAR / OWNER. 08 Januarie Ja en dekbehendigheid. J de Wet / F Hugo. Nee Nee

HOE HOW registreer ek my bokke by SA Stamboek do I register my goats at SA Studbook

INDEX. Regulations. Section 1 Membership Page 2. Section 2 Ownership Page 2

» Young Veterinarian of the Year Award

Nasionale Jeugskou/ National Youth Show. Wolskaap / Wool sheep

June/July Enjoy the reading, and please inform us if there is a specific topic you need covered. Regards

PINZGAUER & PINZ²YL GENOOTSKAP/SOCIETY

Magazine. Home make over page 9. Food that make you HAPPY page 12. WIN A ROMANTIC DINNER FOR 2- page 3 ONLINE I M ON YOUR PHONE!!

THE LEBOMBO ECO-TRAIL

SACC REGISTRATION RULES

FOR MEMBERSHIP & GENERAL ENQUIRIES PLEASE CONTACT THEUNS EKSTEEN AT Hot off the Press!!

Celtis Africana January The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

KLOSTRIDIALE SIEKTES:

Celtis africana. Sterkfontein Country Estates January/Januarie 2014

Quantitative feed restriction of Pekin breeder ducks during the rearing period and its effect on subsequent productivity

DIE OMVANG EN PRAKTIESE UITVOERBAARHEID VAN ONDERSTEUNDE INKLUSIEWE ONDERWYS IN PUBLIEKE LAERSKOLE IN GAUTENG. deur. Emmarentia Frederika Rheeders

2017 Wayne County Goat Project Guidelines

MEI/MAY 2016 NWKV Nuusbrief 39 / NWGA Newsletter 39. CMW is die hoofborg van hierdie nuusbrief.

DIERE HANTERING deur Leon Kruger

From the Horse s Mouth

REGULATIONS. SECTION R The REGISTER and REGISTRATIONS

The effect of different incubation temperatures on chick quality

International delegations visit the Zoo

Celtis africana. Sterkfontein Country Estates June/Junie 2014

Belted Galloway Junior Association Artificial Insemination Project

e-magazine Issue 2, Spring 2014

ABN ANGUS AUSTRALIA LOGO 1. INTRODUCTION 4. PREFIX, TATTOO AND BRAND 2. MEMBERSHIP 5. HERD INVENTORY

ABN ANGUS AUSTRALIA LOGO 1. INTRODUCTION 4. PREFIX, TATTOO AND BRAND 2. MEMBERSHIP 5. HERD INVENTORY

"Veterinere Volksgesondheid - Vakgebied of Beroepstaak1" Universiteit van Pretoria

REGULATIONS. SECTION R The REGISTER and REGISTRATIONS

ADDENDUM 4 GOOD MANAGEMENT PRACTICES AND SOP S FOR CATTLE FARMERS.

ACKNOWLEDGEMENTS. dedicated to

Celtis Africana October The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

Alabama Beef Cattle Improvement Association 40 County Road 756 Clanton, AL

Visit our website:

The Cheshire Agricultural Society CIO Data Protection Policy

Herd Book Rules of the IRISH HEREFORD BREED SOCIETY LTD.

Celtis africana. Sterkfontein Country Estates October/Oktober 2014

STUD BREEDERS MANUAL (Ook beskikbaar in Afrikaans)

DEPARTEMENTVANLANDBOU. DEPARTMENT OF AGRICUL TURE No. R March 1992

SECTION 7 REGISTRATION. 7.1 Registration. 7.2 Kennel Prefix. 7.3 Naming of Dogs. 7.4 Registration of Progeny. 7.5 Limited Register Regulations

Break Free from BVD. What is BVD? BVD outbreak in 2013/ cow dairy herd in Staffordshire. Costs Calculation Costs*

FOR ANIMAL USE ONLY BRAVECTO

South Carolina Angus Association News Sharon Furr May 2016 and June 2016

RHODESIAN RIDGEBACK CLUB of SOUTH AUSTRALIA INCORPORATED

FAERIE GLEN BULLETIN Summer Edition 2018

ENTRIES CLOSE SEPTEMBER 15, 2018

PRONDIVAX Multi C8 + B Reg. No. G4207 Act/Wet 36/1947

SPECIAL NOTE. The Society s DEFRA Holding Number for 2017 is 06/087/8000 BIO-SECURITY

SHOWING OF CATTLE By-Law 11

Improving production with the help of

SECTION I - SHOW REGULATIONS AND CLASSIFICATIONS

Celtis africana. Sterkfontein Country Estates March/Maart 2015

RULES OF THE TENNESSEE DEPARTMENT OF AGRICULTURE DIVISION OF ANIMAL INDUSTRIES CHAPTER BRUCELLOSIS TESTING AND QUARANTINE REGULATIONS

Natures money maker A NEW DAWN FOR SHEEP BREEDERS

FOR ANIMAL USE ONLY BRAVECTO

Transcription:

God s gift to Cattlemen DECEMBER 2017 DESEMBER NEWSLETTER / NUUSBRIEF

BORAN NEWSLETTER / NUUSBRIEF 2017 NUUSBRIEF DESEMBER INHOUDSOPGAWE BOODSKAP VAN DIE PRESIDENT / MESSAGE FROM THE PRESIDENT 3-4 DIE VERE MAAK DIE VOËL 6 BLY IN VOELING / KEEP IN TOUCH Nuwe Raad 7 KLUB NUUS / CLUB NEWS 8-9 KZN Club Kaap Boran Klub Waterberg Boran Klub Mpumalanga Club NUWE HORISONNE Een tree te ver.. 10-11 HIER, DAAR EN ORALS LNR: Nasionale Elite Toekennings 12 SOLVING THE MYSTERY... Understanding the Error Report / Verstaan die Foutelys 14-15 Moet asseblief nie diere deregistreer wat verkoop is nie! Dit jaag jou geld uit die sak! 16 Brandmerke / Identification Marks 17 KALENDER EN VEILINGSDATUMS 18 STORIES: The Christmas Wrapping paper 19 DISCLAIMER: The views expressed by the authors of the articles featured in this publication do not necessarily reflect the views of the Boran Society. VRYWARING: Die menings van die skrywers soos in die publikasie vervat, weerspieël nie noodwendig die mening van die Boran Genootskap nie. Oranje Print & Packaging 2017 (083 287 7300) 2

BORAN NEWSLETTER / NUUSBRIEF BOODSKAP VAN DIE / MESSAGE FROM THE PRESIDENT In n oogwink is ons aan die einde van 2017. n Jaar wat vir die meeste dele in ons land beter was as 2016, maar waar sommige dele nog gebukkend gaan onder erge droogte. Dit is in hierdie tye dat n mens die medelye van boere aan hul mede-boere kan sien en ervaar. In a blink of an eye we are at the end of 2017. A year that was better for most parts of our country than it was in 2016, but some parts are still under severe drought. It is in these times that one can experience the compassion of farmers to their fellow farmers. As ons terugkyk na die laaste semester van 2017, het dit baie positief afgeskop met die Nasionale Veiling en die gebeure daar rondom, soos die Dinee en Algemene Jaarvergadering. Die bywoning van die funksies was baie goed en n aanduiding van die positiewe gesindheid van ons telers en belangstellendes. Die daaropvolgende veilings was ook goed ondersteun en diere van hoogstaande gehalte is aangebied. Ek wil graag die telers gelukwens met die standaard van diere op veilings. Deur die kwaliteit in ag te neem, is dit duidelik dat die ras nog steeds vordering maak. Looking back to the last semester of 2017, it has been very positive with the National Auction and the other events such as the Dinner and Annual General Meeting. The functions were well attended and is an indication of the positive attitude of our breeders and interested parties. The auctions following the National Auction were also well supported and animals of high quality were offered. I would like to congratulate breeders on the standard of animals offered on auction. Taking into account the quality of the animals, it is clear that the breed still makes progress. We have neglected the truth that a good farmer is a craftsman of the highest order, a kind of artist. WENDELL BERRY 3

BORAN NEWSLETTER / NUUSBRIEF Graag wil ek my dankbaarheid uitspreek teenoor ons twee administratiewe dames, Christine en Hesther, vir die uitmuntende werk wat hul in die kantore verrig. Die Rasbestuurder, Martin van Rooyen, wat sy eerste jaar by die Genootskap voltooi het, het ook n groot bydrae gelewer tot die sukses van 2017 deur die veilings, inligtingsdae en kursusse wat hy bygewoon en aangebied het. In die Raad is n nuwe Raadslid verwelkom, naamlik Eloff Muller, wat die Finansiële Portefeule sal hanteer. n Spesiale woord van dank aan elke Raadslid, vir die moeite wat hul doen om die ras uit te bou tot een van die beste vleisbeesrasse ter wereld. Jul onbaatsugtige diens aan die ras en medetelers word opreg waardeer. Ek wil n beroep doen op elke teler om aan prestasietoetskemas deel te neem, sodat ons kan bewys dat die Boranras die kommersiële teler se ras van keuse moet wees. Hierdie inligting sal derhalwe ook gebruik kan word vir bemarking van die ras. Die struktuur waarop keurings plaasvind is verander vir die komende jaar. Dit sal weer hanteer word soos in die verlede, deurdat telers aansoek doen vir een gratis keuring per jaar. Dit is vir geen keurder n aangename taak om aan die teler mee te deel dat sy dier nie aan die vereistes, soos neergele deur die Genootskap, voldoen nie. Ek versoek telers om keurders op die hande te dra wanneer keurings en screenings gedoen word. Hierdie keurders beoefen elk hul eie beroep en staan hul persoonlike tyd en kennis af tot uitbouing van die ras. Die bestaande klubs funsioneer goed, maar daar is steeds dele in ons land waar telers n behoefte aan n klub het. Ek wil dus telers aanmoedig om die klubs te ondersteun en nuwe klubs te stig waar nodig. Met die samwerking van die klubs, word daar verskeie inligtingsdae en kursusse aangebied wat in 2017 baie goed ondersteun was. Die Raad handhaaf n deursigtige beleid en nooi lede uit om met probleme of komplimente met die spesifieke Raadslid wat daardie portefeulje beklee, te nader. Ter afsluiting wens ek elke lid n nat somerkersgety toe. Mag alle telers en hul gesinne in hierdie feestyd veilig wees, die gras op elke plaas groen en die kalwers blink wees. Borangroete Jeras I would like to express my gratitude to our two administrative ladies, Christine and Hesther, for the excellent work they do in the offices. The Breed Manager, Martin van Rooyen, who completed his first year at the Society, also made a major contribution to the success of the auctions, information days and courses he attended in 2017. We welcomed a new member to Council, namely Eloff Muller, who will assist with the Finances Portfolio. A special word of thanks to every Council member for the effort they made to promoting the breed into one of the best beef cattle breeds in the world. Your unselfish service to breed and breeders alike, is highly appreciated. I appeal to each breeder to participate in performance testing schemes, to enable us to proof that the Boran breed must be the breed of choice. This information can also be used in the marketing of the breed. The structure in which inspections are done has been changed for the coming year. Inspections will be conducted the same way as in the past. Members will apply for a free selection per year. It s a unpleasant task for any inspector to inform the breeder that his animal does not meet the requirements as laid down by the Society. I ask all breeders to treat inspectors with courtesy when conducting their tests and screenings. Keep in mind that inspectors have their own professions and dedicate their personal time and knowledge to the development of the breed. The existing clubs work well, but there are still parts in the country where clubs are needed. I encourage breeders to support the clubs and to establish new clubs where necessary. In cooperation of the clubs, various information days and courses were offered that were very well supported in 2017. The Council maintains a transparent policy and invites breeders to approach the particular Council member of that portfolio, with problems or compliments. In conclusion, I wish each member to have a rainy summer. May all members and their families be safe during this festive season. May the grass on each farm be green and the calves shiny. Boran Greetings Jeras 4

BORAN NEWSLETTER / NUUSBRIEF Die vere maak die voël VIR DIE MANNE VIR DIE VROUENS R200 R350 R170 CODE 110 CODE 303 CODE 368 Serengeti Fleece lined bush vest Hoopoe R240 R320 R250 CODE 400 CODE 111 CODE 452 Wag n bietjie - sage Okavango bush vest Marlin R250 R220 CODE 432 CODE 238 CODE 117 Karoo fleece jacket MANS & VROUENS R550 CODE 126 Wrimbel R350 CODE 255F Knysna Windcheater R200 Serengeti LET ASB: PRYSE SLUIT NIE BTW IN NIE NUTTIGE BYKOMSTIGHEDE Robin R120 CODE 147 Cricket Style Hat R200 CODE 301 Nile 6 R550 CODE 247 Parka jacket R220 R100 CODE 419 CODE 114 King Fisher Bush Hat

Boran RAAD NUWE RAAD SOOS VERKIES OP DIE ALGEMENE JAARVERGADERING JULIE 2017 BLY IN VOELING KEEP IN TOUCH JOHAN ERASMUS PRESIDENT SIMON HODGSON VISE-PRESIDENT BORAN NEWSLETTER / NUUSBRIEF COUNCIL 2017/2018 SIMEON HURWITZ RAADSLID PIETER GENIS RAADSLID ELOFF MULLER RAADSLID ZIPPO LAMPRECHT RAADSLID JC VAN DEN BERG BESTUURDER SEKRETARIAAT Hesther Christine KANTOOR OFFICE BLOEMFONTEIN KANTOOR: Christine van der Merwe (Raadsvergaderings, Joernale, Nuusbriewe, Nuwe aansoeke, Bedankings, Advertensies, Promosies) KAAP KANTOOR: Hesther van der Walt (Veilings, Keurings, Invoere, Uitvoere, KI Aansoeke) 7

BORAN NEWSLETTER / NUUSBRIEF KLUB NEWS KLUB NUUS CLUB NEWS Klub n KZN BORAN CLUB It has been very busy since our AGM in early March. We have had an information day at Mount Verde with Cedara Agric College and Mangosuthu Technikon which was attended by 100 students, 20 locals and 10 club members. Then we had another information day with Weston Agric school in Mooi River on Peter Kean s farm which was well attended and enjoyed by 35 students. We then had another very successful Royal Show with lots of interest shown and enquiries about the Boran. Most members were present and helped man the stand for the 6 days. Since the Royal Show I have been very involved with AFASA (African Farmers Association of SA) on the 22 of June. We started with a farmers day in Sweetwaters, Pietermaritzburg which was attended by Ivan Voigt and myself. I gave a talk in Zulu on the Boran to about 100 locals which went down very well. Three bulls from KZN Breeders were donated to the chief to be used in his community. Then on 9 th August I attended an AFASA gathering with the local stock owners in the Mpophomeni area adjacent to my farm where I gave a talk in Zulu on the Boran. On 25 August 2017 I went to Ulundi to attend another day at the open day of James Nxumalo Agricultural high school where I also gave a talk on Borans to pupils and their parents. There were about 250 people in attendance. Jamie Oglesby was also in attendance and very kindly brought a trailer load of cattle for them to see. Then on the 28 September I attended another AFASA day at Inguga Farm in the Mpophomeni area close to me and gave another talk on Boran and the importance of using better quality bulls to improve their livestock. The following day I attended a day at Ntokozweni in the Impendle area where Tim Ralfe and I were in attendance. Tim spoke to about 100 locals about the Boran and how Boran Bulls could improve their cattle. Lastly on 24 October 2017 I spoke to a group of emerging farmers in the Himeville area about general livestock breeding and the importance of good herd health and the importance of good quality bulls and touched on the Boran Bulls that could improve their livestock, this opportunity was given to me by RPO. Until next time cheers Mark KAAP BORAN KLUB Na n baie geslaagte 2016 veiling het n paar van ons klublede gereeld bymekaar gekom. Ons het as groep gereeld kuddes besoek en ook gereeld mekaar se kuddes besoek wat baie leersaam was. Ons het ook as groep n hele paar veilings bygewoon en wil graag volgende jaar meer veilings bywoon. Megaweek, Bredasdorp was weereens n reuse sukses met honderde mense wat ons stalletjie besoek het, glo hierdie uitstalling gaan van krag tot krag. Dankie aan al die lede wat gehelp het by Megaweek. Uitstekende diere is vir 2017 veiling uitgesoek by telers deur klublede en ek glo hierdie veiling gaan n reuse sukses wees. Boran groete Christo Crafford 8

uus WATERBERG BORAN KLUB Die Waterberg Boran Klub se belangrikste fokus vanjaar was die aanbied van twee veilings in April en in Oktober by die Warmbad Veemark onder die Out of Africa vaandel. Beide veilings was goed ondersteun. Tydens die onlangse 14 Oktober veiling is daar vir die eerste keer ook kommersiële Borandiere aangebied en die vraag was lewendig. Die Klub beplan om in die toekoms tydens hulle veilings, ook meer gereeld kommersiële diere aan te bied ten einde die mark te ontgin. Vanaf 14-19 Augustus het die Klub ook deelgeneem aan die Warmbad Veemark skou en daar was goeie belangstelling in die Boranuitstalling. Die Klub groei steeds met heelparty nuwe lede wat vanjaar aangesluit het. Die Klub se jaarafsluiting vind plaas op7-8 Desember by Johan Henning (Marones) en Dr. Japie van der Westhuizen van Stamboek kom n aanbieding doen oor blup en teelwaardes. Groete Braam Dekker MPUMALANGA BORAN CLUB The Mpumalanga Boran Club was established some 18 months ago. As the youngest regional club in the Boran community there has been some catching up to do. The club s activities to date have included information days hosted at the Bothasberg Boerdery (Stofberg), Janvos Landgoed (Bethal), and Pitsa Ya Metsi (Lydenburg) Boran studs respectively. The club also held a Junior Inspectors Course at Janvos Landgoed. The information days, largely focussed on promoting the Boran breed in the province, have been very well received. Attendees have included Boran stud farmers, commercial farmers and other interested parties. Of significant importance to the Boran breed in Mpumalanga is the increasing levels of interest from potential Boran stud breeders and commercial cattle farmers who, through the efforts of the society to promote the breed, have increasingly become informed as to the suitability of the Boran breed in cross breeding programmes. There has been an increase in the number of new Boran stud breeders in the region and this bodes well for the future. It is believed that this increased level of interest in the Boran breed is due to the recognition of the hybrid vigour (stature, biomass, and fertility of offspring) imparted to cattle crossbreeds using the Boran strain with its particular and diverse genetic makeup, and the increasing amount of positive information pertaining to the suitability and adaptability of the Boran cattle and Boran cross breeds in the feedlot environment. This is especially so since the 2016 drought when it became evident that the tough and hardy Boran and Boran crosses were better able to withstand the adverse dry conditions prevailing in the country at the time in comparison to many other cattle breeds and cross breeds. The Junior Inspectors Course held at Janvos Landgoed and ably presented by Johan Erasmus was particularly well attended and there is considerable interest in hosting further training courses. The interest stems from stud breeders and commercial cattle farmers seeking to improve their knowledge of the breed and its specific traits in the ongoing effort to improve the breed. It has been recognised, that the region, although encompassing many Boran breeders, does not have many senior inspectors and this has placed pressure on the Society to adequately cater for the requirement of local breeders in respect of inspections and auction screenings. The club sees the need to increase the number of senior inspectors in the region to alleviate this situation and will be addressing this particular matter as a priority. Although the club to date is not directly involved in the Mpumalangabased auctions the club is particularly pleased at the results of the Boran sales held in the province, specifically, the production sales by Hurwitz Farming, Bryne Valley, and Ntaba Nyoni, and the Vleissentraal Mpumalanga Boran Auction. The club expects that the increase in the number of Boran stud breeders in the region will in time provide the impetus to increase the number of Boran auctions regionally as new breeders enter the market. The club was particularly pleased to be recognised by the Society at the 2017 National Dinner, as the club who had most actively promoted the Boran breed during the year. Although not resting on this laurel the club hopes to increase its activities through further information days, promotion of the breed at agricultural shows, cattle information tours etc., and particularly to reach-out to sub-regions in Mpumalanga and perhaps further afield (e.g Swaziland) so as to further extend the Boran Society s reach and enhance the continued promotion of the breed. Greetings Buks BORAN NEWSLETTER / NUUSBRIEF 9

BORAN NEWSLETTER / NUUSBRIEF EEN TREE TE VER... Wanneer veediewe, rowers, vreemde vee of loslopende diere jou grensdraad oorsteek, sal dit jou baat om te weet hoe die wet jou en jou eiendom beskerm en hoe die wet vereis jy moet opree. Daar is twee wette wat ter sprake is as dit kom by jou plaas se grense naamlik die Wet op Oortreding (6 van 1959), en die Omheiningswet (31 van 1963). Wet op Oortreding Ingevolge die Wet op Oortreding is n betreder n persoon wat onregmatig en sonder toestemming op iemand anders se grond teenwoordig is. So n persoon maak hom of haar skuldig aan n kriminele oortreding. Iemand wat n wettige rede het om op iemand anders se eiendom te wees, kan nie skuldig bevind word aan betreding nie selfs al is hy of sy daar sonder die eienaar se toestemming. Daarom kan iemand wat goedere aflewer, n verteenwoordiger of iemand wat navraag doen oor aanwysings, nie n oortreder wees nie. Die Wet op Oortreding maak nietemin voorsiening vir die vervolging om te bewys dat die beskuldigde die eiendom sonder toestemming betree het. Die persoon in die beskuldigdebank moet n wettige rede vir sy teenwoordigheid kan verskaf. Vee-eienaars moet seker maak dat persone wat van veediefstal aangekla word, ook aangekla word van onwettige betreding. Die straf vir hierdie oortreding is n boete van hoogstens R2 000 of tronkstraf van hoogstens twee jaar, of beide. Omheiningswet Ingevolge die Omheiningswet is die volgende n misdryf: As iemand n hek in n heining oopmaak en dit ooplaat of los laat bly, of as so n persoon n hek wat hy oop aantref as hy daar deurgaan, nie toe- en vasmaak nie (artikel 22). As iemand deur of oor n hek of heining klim of kruip sonder die toestemming van die eienaar of huurder van die grond waarop die heining of hek geleë is (artikel 23). As iemand n hek of heining opsetlik beskadig of verwyder (artikel 24). Vee-eienaars moet seker maak dat persone wat aangekla word van veediefstal ook aangekla word van oortreding van die Omheiningswet. Hulle kan n boete van hoogstens R50 of tronkstraf van drie maande opgelê word. Iemand wat aan n tweede of opeenvolgende oortreding skuldig is, kan tot tronkstraf sonder die keuse van n boete gevonnis word. 10

Vreemde vee op plaas Indien n grondeienaar vreemde vee op sy plaas aantref, is die eienaar van die vee gewoonlik aanspreeklik vir enige skade wat hulle veroorsaak deur daar te wei, selfs as daar geen nalatigheid betrokke is nie. Die eienaar van die vee is aanspreeklik, self al het die diere toegang verkry deur die nalatigheid van n derde persoon, byvoorbeeld iemand wat die hek na n naburige eiendom oopgelaat het. Sulke diere mag nie vir langer as 48 uur nadat jy hulle opgemerk het, op jou eiendom bly tensy jy n skriftelike kennisgewing aan die dier se eienaar gestuur het of, indie jy nie weet wie die eienaar is nie, die naaste skutmeester in kennis gestel het nie. Jy mag nie die dier verkoop nie. As jy dit doen, kan die eienaar die waarde van die dier van jou verhaal asook die skade wat hy as gevolg van die verkoop gely het. Jy sal ook aan n misdryf skuldig wees. Indien jy diere van buite Suid-Afrika op jou eiendom aantref, moet jy die diere isoleer en die staat se veeartsenydienste in kennis stel, wat aan jou sal voorskryf wat om met die diere te doen. Enigiemand wat n dier aan die skutmeerster lewer, is geregtig op n fooi vir die aanjaag of vervoer van die dier, soos uiteengesit in die provinsiale ordonnansies. Indien een van jou werknemers die dier na die skut neem, stuur n nota saam wat die dier beskryf en jou werknemer magtig om dit aan die skutmeester te oorhandig. Die skutmeester kan die voorgeskrewe vervoerkoste, skutgelde en ander uigawes om die dier te ent, dip of the behandel, verhaal voordat n geskutte dier vrygelaat word. As n dier nie opgeëis word nie, kan die skutmeester dit per openbare veiling vir kontant verkoop. Loslopende diere Groot probleme word ook met loslopende diere ondervind, veral op strate en langs paaie. Die grootste bekommernis is die motorongelukke wat hierdie diere veroorsaak, wat tot lewensverlies en groot skade aan voertuie kan lei. Soms betree hierdie diere ook mense se persele en beskadig plante en selfs voertuie. Die veediefstaleenheid mag op hierdie loslopende diere beslag lê en hulle na n skut neem. Die eienaars moet n bedrag betaal om die diere terug te kry. Nie alle dorpe se munisipaliteite het egter skutkrale nie. Vee-eienaars moet veewagters aanstel wat te alle tye na hul diere kan kyk. Streng boetes kan aan skuldige eienaars uitgereik word indien loslopende diere as hul eiendom geidentifiseer word. Onwettige jag met honde Onwettige jag met honde kom al hoe meer voor. Onwettige jagters betree eiendom en beskadig heinings. Hul honde val vee asook wild aan. Grondeienaars is gefrustreerd omdat hulle sukkel om sulke oortreders aan die pen te laat ry. Grondeienaars en jagters is nie vertroud met die regte van grondeienaars nie. Indien n grondeienaar bewys het van onwettige jag op sy grond, kan hy die oortreders laat aankeer. Sulke eienaars moet soveel moontlik bewyse soos foto s en verklarings van getuies kry, ten einde die arrestasies te regverdig en vervolging te verseker. Onwettige jag met honde kom neer op wilddiefstel, wat deur die howe as n erstige oortreding beskou word. Dien n formele klagte of klagtes by die polisie in, maar kry alle bewyse agtermekaar om die polisie en die aanklaer te oortuig om die verdagtes aan te kla. Die belangrikste boodskap is dat jag met honde en oortreding op private eiendom onwettig is en oortreders vervolg kan word. n Paar veiligheidswenke Gaan alle heinings en hekke gereeld na en hou hulle in stand om vee te beskerm. Stel n opgeleide werknemer aan om die heinings daagliks te patroleer, wat ook kan verseker dat gate in en onder heinings onmiddellik herstel word. Inspekteer self hierdie herstelwerk. Indien jy dit oorweeg om nog n plaas te koop, is dit beter as dit naby die bewoonde plaas is. Onthou ver van jou goed, naby jou skade. Sorg dat gesteelde vee nie op jou eiendom versteek kan word nie, byvoorbeeld by veeposte. Tel minstens een keer n week self jou vee by veeposte. Meld alle voorvalle van veediefstal op jou eiendom dadelik aan. Hoe langer die vertraging, hoe kleiner is die waarskynlikheid dat die oortreder suksesvol vervolg gaan word. BORAN NEWSLETTER / NUUSBRIEF Die inligting in hierdie artikel is geneem uit hoofstuk vyf en ses van die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum se Handleiding vir Veediefstalvoorkoming. 11

BORAN NEWSLETTER / NUUSBRIEF LNR: NASIONALE ELITE TOEKENNINGS HIER, DAAR EN ORALS Tydens die jaarlikse LNR Nasionale Elite Toekennings, het twee diere uit die Boranras toekennings ontvang. Die eerste toekenning het gegaan aan die Aan-hangsel B koei, CI 08/205B van mnr. Lambert Van Heerden, Numzaan Boranstoet. Hierdie negejarige koei het n Ouderdom Eerste Kalf van 27 maande, met n Tussen Kalf Periode van 352 dae wat gehandhaaf is oor 7 kalwers. Hierdie koei het n Reproduksie Indeks van 119 en n Gemiddelde Speen Indeks van 107. Van die groep wat geselekteer is, het hierdie koei tesame met die Sussex koei, die 2de beste Tussen Kalf Periode en Reproduksie Indeks gehad. Tydens die Nasionale Spesiale Prestasie toetsklas, het die bul FPL 16/03 (De La Hoya) van mnr. Zippo Lambrecht, Bloodline Borane, die toekenning ontvang. Dit is n eerste vir die Boranras in hierdie kategorie. Die bul het n silwer meriete ontvang vir die fase C toets by Glen en was ook die enigste bul wat in 2016 n meriete ontvang het. Mnr. Eloff Muller, Senior Inspekteur, het die volgende omtrent die bul gesê: Korrekte bul met besonderse goeie beenstruktuur, wat n aanduiding is dat die bul baie vleis kan dra. n Bul wat die regte kalwers sal teel vir die kommersiële boer wat betref vervangingsverse, sowel as vir die voerkraal. Baie geluk aan beide telers met hierdie uitsonderlike prestasies wat behaal is. 12

BORAN NEWSLETTER / NUUSBRIEF FOUTELYS BOODSKAP / ERROR REPORT MESSAGE Animal is pending cannot load inspection Dier is pending en inspeksie kan nie gelaai word nie. SOLVING THE MYSTERY... VERSTAAN DIE FOUTELYS UNDERSTANDING THE ERROR REPORT Animal identification incorrect / invalid BETEKENIS / MEANING Animal may be pending DNA results of sire Dam or sire not inspected Sire not identified submitted as multi sire Cancelled as sold, etc. Dier is pending vir DNA uitslae van die vaar Moer of vaar nie geinspekteer nie Vaar nie geidentifiseer nie ingedien as veelvuldige vaars Gekanselleer as verkoop, ens. The dam or sire s ID number is incorrect Dier identifikasie bestaan nie / ongeldig Either the Dam or Sire s computer number must be entered Voltooi enige een van die moer of vaar se rekenaar nommer The interbirth period is too small (ICP) Die interkalwingsperiode is te klein (TKP) The interbirth period to the previous calf is too big Die interkalwingsperiode is te groot Dam marked as pending birth not allowed Moer is pending geboorte nie toegelaat Dam already has a calf with ID number Moer het alreeds n kalf met ID nommer Sire not in possession at time of conception Vaar nie in besit ten tye van dekking Die moer of vaar se ID nommer is verkeerd Birth notification as submitted, by the dam or sire s ID number was not submitted Geboortekennisgewing is ingedien, maar ontbreek die moer of vaar se identifikasie nommer The number of days from the previous calf to the current calf is incorrect: must be 271 days Die aantal dae vanaf die vorige kalf tot en met die huidige kalf is nie korrek nie: moet wees 271 dae The number of days from the previous calf to the current calf is incorrect: must be 271 days Die aantal dae vanaf die vorige kalf tot en met die huidige kalf is nie korrek nie: moet wees 271 dae The dam has not been inspected Sire s DNA not submitted Parents not verified Multi sire Die moer is nie geinspekteer nie Vaar se DNA uitstaande Ouerskap nie geverifieer nie Veelvuldige vaars Make sure that the ID number of the calf submitted is correct and if it was not the birth of twins. Maak seker dat die ID nommer van die kalf korrek ingedien is en of dit moontlik n tweeling was. Was die geboorte moontlik n tweeling If you make use of another breeder s sire for service, the owner of the sire must provide Studbook with a written letter (service certificate) confirming the dates that the sire was lend to the owner of the dam. Sire not registered as an AI bull. Wanneer u gebruik maak van n ander teler se vaar om die moer te dek, moet die eienaar van die vaar n geskrewe brief (dekkingssertifikaat) aan Stamboek voorsien wat die datums bevestig ten tye wat die vaar aan die eienaar van die moer geleen was. Vaar nie geregistreer as n KI bul nie. 14

VERSTAAN DIE FOUTELYS UNDERSTANDING THE ERROR REPORT FOUTELYS BOODSKAP / ERROR REPORT MESSAGE Dam not in possession of breeder at time of birth Moer behoort nie aan teler ten tye van geboorte nie Dam too old with first calf Moer te oud met eerste kalf PEN PNI SOLVING THE MYSTERY... BETEKENIS / MEANING The dam may not have been transferred to the new owner. Die moer is moontlik nie oorgedra aan die nuwe eienaar nie. Dam must have her first calf within 42 months Moer moet haar eerste kalf hê binne 42 maande Pending : Parents not inspected BORAN NEWSLETTER / NUUSBRIEF Pending : Ouers nie geinspekteer PEN Registration pending Hangende registrasie SBI The sires DNA/Lidcat number are still outstanding Die vaar se DNS/Lidcat nommer is nog uitstaande MS Multi sire matings were used and parentage have to be verified through DNA Veelvuldige vaars is gebruik en die vaar moet nog deur DNS bewys word. SRV Service outstanding Dekking uitstaande PNV Parentage of embryo not verified Ouerskap van embrio nog nie bevestig PNI One or both parents have not been inspected/approved Een of beide ouers is nog nie geinspekteer/goedgekeur nie PES Parent error (sire) Ouerskap fout (vaar) PED Parent error (dam) Ouerskap fout (moer) PEB Parent error (both) Ouerskap fout (beide) TAKE NOTE: Animals that are pending cannot be transferred!! LET OP DIE VOLGENDE: Diere wat pending is, kannie oorgedrag word nie!! 15

BORAN NEWSLETTER / NUUSBRIEF DIERE REGISTRASIE MOET ASSEBLIEF NIE DIERE DEREGISTREER OF KANSELLEER WANNEER HULLE VERKOOP IS NIE!! Telers word versoek om nie diere wat verkoop is, op die stelsel te deregistreer/ kanselleer nie. Wanneer diere op die plaas of op n veiling verkoop word, geliewe n skrywe aan Stamboek te stuur om te versoek dat die dier aan die nuwe eienaar oorgedra word. Indien u die dier gaan deregistreer, vind die volgende plaas: 1. Die dier moet eers heringestel word om na die nuwe eienaar oor te dra. Hierdie herinstelling sal die verkoper R500-00 (BTW uitgesluit) uit die sak jaag. Hiermee saam sal die oordragkostes van R100-00 (BTW uitgesluit) bygevoeg word. 2. Wanneer diere op n veiling onder die beskerming van die Genootskap verkoop word, is die R100-00 oordragskoste reeds ingesluit by die veilingsfooie betaalbaar en sal Stamboek hierdie dier oordra sodra hulle die vendurol ontvang. Moet asseblief ook nie hierdie diere op die stelsel deregistreer nie. Dieselfde herinstellingsfooie soos hierbo gemeld, sal toegepas word. 3. Indien u die dier aan n nie-lid verkoop, sal n nie-lid nommer geskep word en die dier sal in die koper se naam oorgedra word. Moet dus ook nie hierdie diere deregistreer nie. Verwittig Stamboek van die oordrag. Inligting wat aan Stamboek verskaf moet word om die dier in n nie-lid se naam oor te dra is as volg: Koper se naam en van Adres van koper Selfoonnommer van koper SODRA DIE OORDRAG PLAASGEVIND HET, SAL DIE DIER NIE MEER OP U PER KAPITALYS VERSKYN NIE. 16

REGISTRATION OF IDENTIFICATION MARKS FOR ANIMALS REGISTRASIE VAN IDENTIFIKASIEMERK VIR DIERE Stoettelers Diere sal nie vir geboorte-aanmelding of registrasie No animal shall be accepted for birth recording or aanvaar word nie, tensy die teler voor die tyd, registration unless the breeder has previously, deur die Genootskap, by die Vereniging vir sy through the Society, registered with the uitsluitlike gebruik, n kudde-kenmerk registreer Association, for his exclusive use, a prefix by waardeur al die diere wat deur hom geteel is, which all animals bred by him and eligible onderskei en geidentifiseer kan word. for birth recording or registration, shall be Die kudde-kenmerk, soos by die Vereniging designated. A herd designation mark will be how geregistreer vir die teler se uitsluitlike gebruik, such animals shall be identified. mag nie vier spasies oorskry nie en sal uit letters van die The herd designation mark registered with the Association for ALFABET (A-Z) bestaan. the breeder s exclusive use shall not exceed four characters Aansoek om registrasie van sodanige kudde-kenmerk and shall consist of letters of the ALPHABET (A-Z), but shall word by die Genootskap gedoen en moet vergesel wees van not consist of the same four letters. sodanige registrasiegelde as wat van tyd tot tyd deur die Raad Application for the registration of such a herd of die Vereniging bepaal word. designation mark shall be made to the Secretary and shall be Alle lewendige diere waarvan die geboortes aangemeld is accompanied by such a fee as may be prescribed from time to en alle diere wat aangebied word vir keuring moet permanent time by Council or by the Association. geidentifiseer wees met die teler se kudde merk en verkorte All live animals of which the births are notified and jaartal en volgnommer. Enige dier wat nie dienooreenkomstig all animals offered for registration must bear permanent gemerk is nie, sal nie deur die Vereniging vir registrasie identification marks which shall include a herd designation aanvaar word nie. mark, year number and a sequence number. A animal which does not bear the approved identification marks shall not be accepted for the recording of its birth or for subsequently registration by the association. Voorbeeld van kudde-merk / brandmerk: GGG = Kudde-kenmerk geregistreer 17 = Verkorte Jaartal. Laaste twee syfers van die jaar waarin gebore 01 = Volgnommer van geboortes. Dit mag nie vier karakters oorskry nie So word die dier gebrand: GGG 17 01 Kalwers moet binne 30 dae na geboorte deur die teler geidentifiseer word Kalwers moet nie later as 12 maande na geboorte gebrand word nie. Indien n kalf te jonk is om gebrand te word wanneer hy die teler se eiendom verlaat, moet hy in terme van die Verordening met n oorplaatjie toegerus word. Stud Breeders Example of herd designation mark: GGG = Herd designation mark 17 = shortened year number. Last two numbers of the year. 01 = Sequence Number. May not exceed for numbers. This is how to brand your animal: GGG 17 01 Every calf must be identified by the breeder within 30 days of birth. Every calf must be branded before the age of 12 months. In the event of a calf leaving the breeder s possession at an age too young to be branded, such a calf shall be ear tagged. BORAN NEWSLETTER / NUUSBRIEF LET WEL: KUDDE-KENMERKE/BRANDMERKE MAG ONDER GEEN OMSTANDIGHEDE VERANDER WORD NIE. INDIEN N STOETDIER AANGEKOOP WORD, BLY DIE BRANDMERK WAARMEE HY GEBRAND IS, ONVERANDERD. KONTAKBESONDERHEDE: Boran Genootskap Tel : 051 410 0951 Faks : 086 572 0762 E-pos : boran@studbook.co.za PLEASE NOTE: HERD DESIGNATION MARKS MAY NOT BE CHANGED UNDER ANY CIRCUMSTANCES. IF A STUD ANIMAL IS PURCHASED THE HERD DESIGNATION MARK STAYS THE SAME. CONTACT DETAILS: Boran Society Tel : 051 410 0951 Fax : 086 572 0762 E-mail : boran@studbook.co.za 17

BORAN NEWSLETTER / NUUSBRIEF VEILINGS AUCTIONS 2018 NO AUCTION AUCTION DATE CONTACT PERSON 2 HEAVITREE TOTAL DISPERSAL SALE 10/02/2018 Jamie Oglesbe: 0343411005 3 MODEL BORANE 15/03/2018 Ockert Werner: 083 629 8236 4 SHOWCASE VEILING 13+14/04/2018 Paul Pienaar 6 PIONEER AUCTION 20/04/2018 Stephen Johnson: 082 552 1357 5 OUT OF AFRICA 21/04/2018 Johan Henning: 083 655 0185 7 MPUMALANGA AUCTION 12/05/2018 8 FONTEINE VEILING 2/06/2018 Francoi Smit 9 MC PRODUKSIE VEILING 14/06/2018 MC v Straaten: 083 407 1485 10 NASIONALE VEILING 21/07/2018 Martin van Rooyen: 072 424 3628 11 OTVL BULVEILING 25/07/2018 12 HURWITZ PRODUCTION AUCTION 4/08/2018 Simeon Hurwitz: 082 415 5448 13 BOS BLANCO BULL SALE 16/08/2018 Burnie Staal 14 VASTRAP VEILING 17/08/2018 Quentin de Bruyn: 084 592 4245 15 JERAS PRODUKSIE VEILING 1/09/2018 Johan Erasmus: 083 664 0075 16 NTABA NYONI PRODUKSIE VEILING 12/09/2018 17 BOSIU PRODUKSIE VEILING 13/09/2018 Mokena Scheepers: 082 552 3028 18 B4 VEILING 15/09/2018 Gert Barnard: 083 278 2116 19 HURWITZ BULL AUCTION 10/10/2018 Simeon Hurwitz: 082 415 5448 20 VRYSTAAT KLUB VEILING 13/10/2018 Anton Lombard 21 OUT OF AFRICA 20/10/2018 Johan Henning: 083 655 0185 22 KAAP BORAN KLUB VEILING 17/11/2018 Christo Crafford: 083 284 2592 JANUARY FEBRUARY MARCH APRIL 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 MAY 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 JUNE 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 JULY 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 AUGUST 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 SEPTEMBER OCTOBER NOVEMBER DECEMBER 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23/30 24 25 26 27 28 29 1 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23/30 24/31 25 26 27 28 29 1 18

Gold The Wrapping Paper An Inspirational Short Christmas Story Once upon a time, there was a man who worked very hard just to keep food on the table for his family. This particular year a few days before Christmas, he punished his little five-year-old daughter after learning that she had used up the family s only roll of expensive gold wrapping paper. As money was tight, he became even more upset when on Christmas Eve he saw that the child had used all of the expensive gold paper to decorate one shoebox she had put under the Christmas tree. He also was concerned about where she had gotten money to buy what was in the shoebox. Nevertheless, the next morning the little girl, filled with excitement, brought the gift box to her father and said, This is for you, Daddy! As he opened the box, the father was embarrassed by his earlier overreaction, now regretting how he had punished her. But when he opened the shoebox, he found it was empty and again his anger flared. Don t you know, young lady, he said harshly, when you give someone a present, there s supposed to be something inside the package! The little girl looked up at him with sad tears rolling from her eyes and whispered: Daddy, it s not empty. I blew kisses into it until it was all full. The father was crushed. He fell on his knees and put his arms around his precious little girl. He begged her to forgive him for his unnecessary anger. An accident took the life of the child only a short time later. It is told that the father kept this little gold box by his bed for all the years of his life. Whenever he was discouraged or faced difficult problems, he would open the box, take out an imaginary kiss, and remember the love of this beautiful child who had put it there. In a very real sense, each of us has been given an invisible golden box filled with unconditional love and kisses from our children, family, friends and God. There is no more precious possession anyone could hold. BORAN NEWSLETTER / NUUSBRIEF 19

LARGE HERD 2017 2015/16/17 SA Stud Book Elite Silwer award for Elite beef cattle breeder of the year 2016 ARC National Best Elite Cow award (Farmers Weekly) 2014/15/16/17 Large Boran herd of the year award 2013 - Trophy for most productive Boran herd 2012 - Trophy for Boran cow with the shortest intercalving period KB 1 B 2010 - Trophy for Boran cow with the shortest intercalving period TLM 03-05 Stud breeders since 1966 QUALITY BULLS + HEIFERS + SEMEN AVAILABLE Eloff Muller + Stephen Muller PO Box 139, Mossel Bay 6500 Tel: 044 651 1634 Cell: 082 416 6518 eloffmuller.cm@gmail.com www.tambaraineboran.co.za