BAMBINO KLEUTERSKOOL

Similar documents
RULES/REËLS , FAUNASIG 9325, / ,

The Influence ofdietary Protein Levels on Growth Curve Parameters of Quail

Protokol : INVOER. Perde : Permanent & Tydelik. vol1.4 ( 2013 )

SHELLEY POINT NEWS. June A community newsletter dedicated to fostering a sense of community and the free flow of information at Shelley Point

SOUTH AFRICAN NATIONAL CAGE BIRD ASSOCIATION

God s gift to Cattlemen

BFN GSD CLUB NEWS LETTER/NUUSBRIEF

VICTOR GEL. Reg no. L8594 Act/Wet 36 of/van 1947 IRAC INSECTICIDE GROUP CODE 4A IRAC INSEKDODERGROEPKODE ACTIVE INGREDIENT/AKTIEWE BESTANDDEEL

For the love and care of Fancy Pigeons / Vir die liefde en versorging van Sierduiwe

Agter die kap van die byl

Vol 28 / No 1 / 2018

SUPER SUMMER SALE. Saturday 15 November 12:00

NUUSFLITS \ NEWSFLASH

The Blom brothers, Robert and

116, Graaff-Reinet, 6280

Western Cape Government. Agriculture. Canola

PRONDIVAX Multi C8 + B Reg. No. G4207 Act/Wet 36/1947

MOLKENTIN-STUD. We are selling breeding stock all year. round in all price-ranges depending on quality.

SA STAMBOEK SA STUD BOOK

PINZGAUER & PINZ²YL GENOOTSKAP/SOCIETY

Vrae: Wie van julle het hierdie nuwe fliek gesien: Dinossaur? Wie van julle glo dat daar regtig dinossaurusse was? Miljoene en miljoene jare terug.

DIE OMVANG EN PRAKTIESE UITVOERBAARHEID VAN ONDERSTEUNDE INKLUSIEWE ONDERWYS IN PUBLIEKE LAERSKOLE IN GAUTENG. deur. Emmarentia Frederika Rheeders

Third Quarter 2016 The

n Algemene resep wat gebruik kan word vir die A general recipe for raising hand-reared lambs: grootmaak van hanslammers is:

FEEDBACK ON CONGRESS MATTERS OF THE RMAA - MAY 2014

November (Previous disease reports can be seen on the RuVASA website ) These reports include data from individual practices

Magazine. Home make over page 9. Food that make you HAPPY page 12. WIN A ROMANTIC DINNER FOR 2- page 3 ONLINE I M ON YOUR PHONE!!

FOR ANIMAL USE ONLY BRAVECTO

PROOF. Services by the South African Milch Goat breeders society. Dienste gelewer deur Suid Afrikaanse Melkboktelers vereniging

Core vs non-core vaccines Legitimate immunisation records Importance of vaccination Vaccine administration Immunisation programme

Jakkals Jag 2 Roepers!

Raad en personeel 2. Van die Vise-President 4. Die regte stoetbul van die begin af. The correct stud bull from the start 8

n Studie van die/a study of the S.A.Boerbok/goat, Savanna & Kalahari Red

Celtis africana. Sterkfontein Country Estates October/Oktober 2014

FOR ANIMAL USE ONLY BRAVECTO

OCCURRENCE OF HELNIINTH INFECTIONS IN DOGS IN FIVE RESOURCE-LIMITED COMMUNITIES IN SOUTH AFRICA

Celtis africana. Sterkfontein Country Estates June/Junie 2014

NASIONALE DIERETUIN VAN SA PRETORIA NATIONAL ZOOLOGICAL GARDENS OF SA

FOR MEMBERSHIP & GENERAL ENQUIRIES PLEASE CONTACT THEUNS EKSTEEN AT Hot off the Press!!

"Veterinere Volksgesondheid - Vakgebied of Beroepstaak1" Universiteit van Pretoria

Celtis Africana January The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

KLOSTRIDIALE SIEKTES:

KALF- GESONDHEID. Rotavirus Coronavirus E.coli. Waterig met slym, en groot volumes. Nie so depressief as met Rotavirus nie, drink nog melk.

HOE HOW registreer ek my bokke by SA Stamboek do I register my goats at SA Studbook

DEPARTEMENTVANLANDBOU. DEPARTMENT OF AGRICUL TURE No. R March 1992

TULI joernaal 2014 journal

DIE ROL VAN SOSIALE ONDERSTEUNING IN DIE LEWENSTEVREDENHEID VAN MIV-GEAFFEKTEERDE ADOLESSENTE ALBERTUS J MALGAS

Veekundige Beraad. 17 Julie 2014 Vrede

DG NEWSLETTER. District 410D March 2018

Natures money maker A NEW DAWN FOR SHEEP BREEDERS

Nasionale Jeugskou/ National Youth Show. Wolskaap / Wool sheep

The effect of different incubation temperatures on chick quality

LUGWEG- INFEKSIES IN BEESTE: n Paar vrae beantwoord

Insecticide A contact suspension concentrate acaricide for the control of various mite pests on citrus.

PINZGAUER & PINZ²YL GENOOTSKAP/SOCIETY

La Rhone John Deere LR 0977 Snr Kampioen Limousin Bul. La Rhone Garland LR 0739 Snr en Groot Kampioen Limousin Koei

June/July Enjoy the reading, and please inform us if there is a specific topic you need covered. Regards

DIERE HANTERING deur Leon Kruger

UPDATES NEWS & PAGE 2: PLEASE TAKE NOTE: DISTEMPER OUTBREAK PAGE 3: SHOCKING! PAGE 4: ADOPTED ANIMAL OF THE MONTH &

WELCOME TO / WELKOM BY WOODVIEW ANGUS VALUE FOR MONEY FEMALE SALE! On behalf of / Namens THE ANGUS FAMILY

FROM THE HORSE S MOUTH

THE LEBOMBO ECO-TRAIL


e-magazine Issue 2, Spring 2014

International delegations visit the Zoo

Improving production with the help of

Celtis africana. Sterkfontein Country Estates March/Maart 2015

Quantitative feed restriction of Pekin breeder ducks during the rearing period and its effect on subsequent productivity

Visit our website:

BRANGUS Joernaal 2011 Journal

FAERIE GLEN BULLETIN Summer Edition 2018

Celtis africana. Sterkfontein Country Estates January/Januarie 2014

From the Horse s Mouth

Cover Page. The handle holds various files of this Leiden University dissertation.

MEI/MAY 2016 NWKV Nuusbrief 39 / NWGA Newsletter 39. CMW is die hoofborg van hierdie nuusbrief.

SENEPOL NEWS. Senepol Breeders Society established. National Senepol Auction 9 April 2011, Circle C Ranches near Excelsior

INSECTICIDE. 500 ml CAUTION

Contents. Inhoud. Advertisements. Advertensies

4-H Explorer Cavy Project Record Book

Visit our website:

Celtis Africana October The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

No. Animals Born Birth Weight Weaning Weight 12 Month Weight 18 Month Weight Female Male Total Female Male Ave. Female Male Ave. Female Male Ave.

» Young Veterinarian of the Year Award

The caring relationship: a qualitative study of the interaction between childless married couples and their dogs

INHEEMSE VELDBOKTELERSGENOOTSKAP INDIGENOUS VELD GOAT BREEDERS SOCIETY

An analysis of the Pseudocordylus melanotus complex. (Sauria: Cordylidae)

Cover Page. The handle holds various files of this Leiden University dissertation

RESULT / UITSLAG LEEU GAMKA 20 AUG KM

BOSTON TERRIER RESCUE CANADA

UIT DIE VOORSITTER SE PEN 2 50 JAAR GELEDE 3 APPELKOOSONDERSTAMME 3 FRUIT JUICE MATTERS 6 PERSKE ONDERSTAMME 8 SPRAY AND HARVEST GF120 12

About Lions Foundation of Canada Dog Guides

~ I. I OFFICIAL GUIDE tl. I r~ TO ~ ~ The National Zoological ~ r~ Gardens of South Africa ~ PRETORIA,1928. Pretoria, South Alri~p

MEDEDELINGEN VAN DE LANDBOUWHOGESCHOOL TE WAGENINGEN NEDERLAND 64-6 (1964)

Total number of children in your home: Ages of children:

Production parameters for Dohne Merino sheep under an accelerated, lambing system

PEDIGREE ASSOCIATION FOR CANINE ELITES (PACE) & IEYTC

CALEDON 2018 EIENAAR / OWNER. 08 Januarie Ja en dekbehendigheid. J de Wet / F Hugo. Nee Nee

Total number of children in your home: Ages of children:

SOUTH AFRICAN QUALIFICATIONS AUTHORITY REGISTERED UNIT STANDARD: Apply advanced breeding practices for farm animals

ACKNOWLEDGEMENTS. dedicated to

Transcription:

BAMBINO KLEUTERSKOOL Tel: (021) 981-2434 Goedehoop laan 6 Epos/Email: admin@bambinocreche.co.za Brackenfell 7560 Webblad: www.bambinocreche.co.za Aansoek om toelating by Bambino Kleuterskool en Pre-primêr Geen aansoek sal aanvaar of verwerk word indien die nodige dokumentasie nie saam ingehandig word nie. (soos hier onder uiteen gesit) Verpligtende dokumentasie wat saam met aansoekvorm in ingehandig moet word 1. Kind se geboorte sertifikaat 2. Kliniekkaart 3. Id dokumente van beide ouers 4. Mediese fonds kaart 5. CEMIS vorm (slegs vir GR.R (5-6 jaar) en GR. RR (4-5 jaar) aansoeke 6. Bewys van adres 7. POPI wet dokument geteken deur beide ouers Kantoor gebruik alleenlik Aansoek afgekeer Aansoek aanvaar Aansoek op waglys geplaas Rekeningnommer

BAMBINO KLEUTERSKOOL Volle naam van Kind:... Geboortedatum:... Seun/Dogter:... Halfdag/voldag... Id nommer van kind... Volle naam van Vader/Voog:... ID:... Beroep:... Maatskappy:... Werk tel:... Selfoonnommer:... Epos-adres:... Woonadres:... Posadres:............ Huistaal:... Volle name van Moeder/ Voog:... ID:... Beroep:... Maatskappy:... Werk tel:... Selfoonnommer:... Epos-adres:... Woonadres:... Posadres:............ Huistaal:... Epos adres waarheen rekeningstaat gestuur moet word... Datum waarop toegang verlang word:... Wie bring die kind?... Deur wie gehaal?... NB! Alle Identiteitsdokumente aangeheg van almal wat mag kom optel. Watter siekte het die kind gehad? Masels / Duitse Malsels/ Kinkhoes/Waterpokkies/Pampoentjies en ander... Onderstreep siektes waarteen u kind geïmmuniseer is: (heg afskrif van kliniek kaart aan) Tuberkulose/Witseerkeel/kinkhoes/Tatanus/Masels/DuitseMasels/Pampoentjies/Poliomielitis/Waterpokkies/HipetitisA/ Prevenar. Enige ander:... Ly u kind aan enige siekte of allergeë ( Asma / epilepsie /aansteeklik of nie?)... Indien enige, watter?... Het u kind al enige operasies gehad. Verskaf datum en aard van operasie... Is u kind doof / hardhorend?... Is u kind se gehoor getoets? Ja / Nee Is die kind gespanne of senuagtig? Ja / Nee Was u kind al deur n arbeidsterapeut of sielkundige geëvalueer? Ja / Nee Indien, wanneer... en rede waarom?... Aantal kinders in gesin? Geteken te..... op hierdie... dag van... 201....... HANDTEKENING (VADER/ MOEDER/ VOOG.... HANDTEKENING (VADER/ MOEDER/ VOOG

VERKLARING VIR VOLTOOIING EN ONDERTEKENING DEUR N OUER OF VOOG BAMBINO KLEUTERSKOOL Ek, mnr/me./voog,...van... (adres).......verlang hiermee dat my kind... van bogenoemde adres en gebore op.... toegelaat word tot die Bambino Bewaarskool, Goedehooplaan 6, Brackenfell, vanaf... teen n maandelikse tarief van R1830 (voldag)tot Mei 2017, Junie 2017 tot Mei 2018 R2010/ Halfdag R1610 tot Mei 2017, Junie 2017 tot Mei 2018 R1770 vooruitbetaalbaar op die 1ste dag van elke maand, maar nie later as die sewende van die lopende maand waarvoor die tarief betaalbaar is nie. Hierdie maandelikse tarief word elke jaar verhoog in Junie maand. Tarief is nog steeds betaalbaar al is die kind met vakansie. Indien u geskei is, is albei partye nog steeds verantwoordelik vir die betaling van die volle skoolfonds. Bambino behou die reg voor om te enige tyd u kind te weier as fondse nie op datum is nie. Rente sal gehef word na 30 dae teen 15.5%. Ek verklaar hiermee dat die kind ten tye van toelating tot die beste van my wete volkome gesond en aan geen aansteeklike siekte ly nie. Ingeval van ongeluk of indien die kind ongesteld raak sodat mediese hulp nodig is, stem ek hiermee in dat Dr....... van....... Tel. No......... ingeroep mag word, of enige dokter aangewys deur die Kleuterskool. Mediese fonds naam:.... Mediese fonds nommer..... Verder verklaar ek myself hiermee bereid om alle koste verbonde aan so n mediese besoek of besoeke, self te vereffen. Ek onderneem ook om een kalendermaand kennis te gee indien ek besluit om my kind uit die sorg van Bambino Bewaarskool te verwyder. By gebreke sal ek verantwoordelik gehou word vir die tarief vir een maand asof die kind wel in hul sorg was. Terwyl Bambino Bewaarskool alle moontlike sorg sal dra om my kind teen ongelukke te vrywaar kan ek hulle nie verantwoordelik hou ingeval van n ongeluk waarin my kind beseer word nie. Die bewaarskool is elke jaar vanaf 15 Desember 2017 tot 8 Januarie 2018 gesluit. Die Bybel, die handboek van alles oor die tyd heen, sal as fundamentele riglyn in die opvoeding van die kleuters geld. Ek is ten volle vertroud met die inhoud van hierdie verklaring en stem hiermee in om my daarby te bepaal. Geteken..... op hierdie... dag van... 20...... HANDETEKENING ( VADER / MOEDER/ VOOG)... HANDETEKENING ( VADER / MOEDER/ VOOG)

Bambino Kleuterskool reëls en regulasies Aankom- en Vertrektye 1. Bambino open om 06h15 en sluit stiptelik om 17h45. Daar sal n boete gehef word indien ouers laat kom - R50 per 15 minute of gedeelte daarvan. 2. Die sekuriteitshek moet asseblief ten alle tye gesluit bly. Die klokkie moet gedruk word om toegang tot die skool te verkry. Dit is baie belangrik dat u die hek agter u sal toe trek om veiligheid ten alle tye te probeer verseker. 3. Die kleuters gaan vanaf 06h15 tot 07h15 na TV kamer om vir hulle opvoeder te wag. Daarna sal hulle na hul klasse geneem word. Tasse word direk na die klas geneem. 4. Kontak ons indien u nie self u kind kan kom afhaal nie. U moet in so n geval die persoon se identiteitsnommer telefonies vir ons gee en die betrokke persoon moet u kind met sy identiteitsdokument kom afhaal. Geen kind sal sonder hierdie reëling saam met persone gaan nie. Dit is u as ouer se plig om te verseker dat u kind veilig sal wees en dat ons die kind vooraf kan voorberei wie hom/haar kom haal. Verversings en voedsel 1. Gekookte pap bv Mieliepap, Mabela, Hawermout word Maandae tot Donderdae en Vrydae word graanvlokkies vanaf 08h00 tot 08h30 bedien Geen ander pap sal toegelaat word nie. Geen kind sal toegelaat word om enige ander verversings in paptyd te eet nie. 2. Verversings om 10h00 bestaan uit rooibostee en koekies, om 14h00 Maandae tot Donderdae vrugte en om 16h00 koeldrank met broodjies. Vrydae kan eie snoepie ingepak word. 3. Middagete: Ons berei ons etes volgens die voorskrifte van die Departement van Gesondheid en Welsyn. Gekookte kos wat bestaan uit: Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Macaroni en maalvleis / Gebakte Rysgereg / Viskoekies met kappokaartappels vleisbolletjies, kappokaartappels, pampoen, rys, koolslaai / soetwortels Kerrie en rys / Macaroni en kaas / Hoender macaroni / soetpatat Herderspastei, rys, pampoen, beetslaai / Hoenderkerrie Koolbredie / Tamatiebredie/ Sop / Pampoenkoekies/ Groenboontjiebredie Hierdie kosse word afgewissel en nie gekoppel aan die spesifieke dae nie.

Dagprogram So ver moontlik probeer ons vanaf 2 jaar die nuwe kurrikulum volg: Ontbyt Toilet roetine Bybeltyd Oggend kring Tema bespreking Wiskunde aktiwiteit Opvoedkundige spel Opruim en Toilet roetine Tee en koekies Buitespel en Toiletroetine Huistaal aktiwiteit Etenstyd Toilet roetine Rustyd Snoepietyd/Toiletroetine Buitespel 1 Buitespel 2 Opruiming / Toiletroetine Kleredrag en ander benodighede: 1. Ouers word versoek om n ekstra stel klere (seisoen gebonde) saam te stuur in n kleinerige sak wat duidelik gemerk is. 2. Pottietrainers moet genoeg ekstra onderbroekies / panties wat gemerk is saamstuur. 3. Die wat op doeke is moet nie minder as 6 doeke saamstuur nie. n Poeier, boudjiesalf en wetwipes moet asb duidelik gemerk, in die tassie wees. 4. Geen wieletjies tasse word toegelaat nie. 5. n Kombersie en kussing kan u in die wintermaande saamstuur skool toe. (Duidelik gemerk asb) 6. Ander benodighede vir aktiwiteite sal so gou moontlik die begin van die jaar deurgegee word. 7. Graad R s moet skoolpakket aankoop vir hul Graad R jaar. Dit sal vroeg in die jaar aan u gegee word. Gelde moet aan die einde van die vorige jaar vir die pakket betaal word. Ons dra geen verantwoordelikheid indien klere wegraak en nie gemerk is nie. Verjaarsdae n Verjaarsdag is n groot gebeurtenis en ons deel graag daarin. Mammas of Pappas kan reël dat ons n partytjie hou en is self welkom om te kom. Ons versoek so ver moontlik dat alle partytjies na 14h00 gehou word aangesien ons die middagete nie wil bederf nie. Speelgoed Geen speelgoed mag skool toe kom nie. Dit sal afgeneem word en nie weer terugbesorg word nie. Die skool se speelgoed en boeke moet asseblief nie saamgeneem word huis toe nie. Indien dit ooit per ongeluk gebeur, vra ons tog mooi dat u dit asseblief sal terugbesorg. Oueraande n Ouervergadering sal twee keer n jaar gehou word om sake van belang te bespreek. Ouers ons volg n oopdeurbeleid en u kan vrymoedigheid neem om enige sake rakend die opvoeding van u kind met ons te kom bespreek.

Verslag Ons gee 3 keer n jaar verslae om die vordering van u kind aan te dui. Fooie Fooie is maandeliks vooruitbetaalbaar op die eerste dag van elke maand, maar nie later as die sewende van die lopende maand waarvoor die fooie betaalbaar is nie. Hierdie maandelikse fooie word elke jaar in Junie maand verhoog. Fooie is nogsteeds betaalbaar al is die kind met vakansie. Bambino behou die reg voor om te enige tyd u kind te weier as fondse nie op datum is nie. Rente sal gehef word na 07 dae teen 15.5%. Fooie kan d.m.v die internet betaal word: Ons bankbesonderhede is: FNB Civic Centre Bellville, Tjekrekening: 55160417851, Bankkode: 200910 Verwysing: verwysings kode (kontak kantoor) Kennisgewing U moet Bambino een kalendermaand kennis gee indien u besluit om u kind uit die sorg van Bambino te verwyder, sowel Gr R wat volgende jaar Groot skool toe gaan. By gebreke sal u verantwoordelik gehou word vir die tarief vir een maand asof u kind wel in ons sorg was. Buitemuurse aktiwiteite by Bambino Alle reëlings tov buitemuurse aktiwiteite moet direk aan die betrokke persoon gedoen word. Ballet Ouderdoms 3 tot 6 Nicole De Klerk 084 370 4703 Soetlief Ouderdom 5 tot 6 Cynthia Linde 082 874 4885 Monkeynastix Ouderdom 1 tot 6 Linette Mangiagalli 084 517 6932 Cricky Cricket (Ouderdom 4 tot 6 Jacques Prinsloo 082 491 4881 Rugga rugby Ouderdom 3-6 Corne Kannemeyer 084 403 4605 Aquatoads Swem 18 maande tot oud Charlene Monzoni 082 5508045 Playball 2 jaar tot 6 Elize de Kock 082 549 0410 Alle aansoekvorms is by die kantoor beskikbaar Proffesionele Hulp Arbeidsterapeute Sielkundiges Spraakterapeute Maretha Labuschagne 52 Tunner straat Brackenfell 021 987 0111 Rose-Hanna Brown 52 Tunner straat Brackenfell 021 987 0111 Monique van der Mescht Tel 0824576413 monispeech@gmail.com (by Bambino) Hierdie terapeute kom na Bambino toe vir u gerief.

Dissipline in Bambino Dissipline van kinders bly die primêre taak van hulle ouers. Ouers se aandag word gevestig op die manier van dissiplinering van kinders en strawwe wat toegepas sal word by oortreding van reëls. Kommunikasiemiddel Ons kommunikeer deur middel van n posbusstelsel. Briewe word vir u in die posbusse geplaas. Dit is u verantwoordelikheid om die briewe te neem. Ook Kommunikeer ons deur n gesamentlike lêer vir n klas. Dit sal altyd voor by die kantoor wees. Daarin kan u sien wat geëet is en wat die dag vir u kinders aangebied is. Indien u enige iets moet saambring sal dit daar vir u aangeteken word.. Ons skep ook whatsapp groepies per klas wat net vir klas gebruik is. Eposse word ook aan ouers gestuur. Haarbesmetting: Die kleuters se har e word elke Maandag deurgegaan om haarbesmetting te voorkom. U sal dadelik verwittig word om u kind te kom haal en mag eers weer terug gebring word sodra die hare behandel en skoon is. Siektes Kinders met aansteeklike siektes word nie toegelaat tot die aansteeklike tydperk verby is nie. Medikasie Alle medisyne moet in die medisyne boek aangeteken word en u handtekening moet daarby wees aangesien die Wet dit vereis. Ons mag glad nie medikasie toedien indien dit nie opgeteken is nie. Ons fooie beloop nou...r2010 voldag tot Mei 2018 en R2210 vanaf Junie 2018 en...r1770 half dag tot Mei 2018 en R1940 vanaf Junie 2018 per maand. Indien u enige verdere inligting benodig kontak my gerus by 021 981 2434. Die uwe Tania Schmidt Hoof Bambino Kleuterskool ----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- Ek... en... ouers van... (Vader se naam en van) (Moeder se naam en van) (Kind se naam en van) verstaan en aanvaar die reëls en regulasies van Bambino kleuterskool Handtekening... Handtekening... Vader Moeder

Tarief Struktuur 2018 Inskrywingsfooi: R300 Die inskrywingsfooi is betaalbaar saam met die inskrywing van u kind by Bambino Kleuterskool om haar/sy plek te verseker. Hierdie is slegs vir nuwe leerders. Dit is nie terugbetaalbaar nie. Ongelukkig kan geen plek gehou word sonder die betaling van die inskrywingsfooi en die voltooide inskrywingsvorm nie. Jaarlikse Skryfbehoeftesfooi: Die skryfbehoeftesfooie is voor 31 Januarie 2018 betaalbaar. U kan die geld in n koevert plaas en in die groen posbus gooi ( in die kantoor) of n elektroniese betaling in Bambino se rekening maak. Dit is nie terugbetaalbaar nie. Potty klassie (18 maande tot af van doeke) R180 per jaar 2 tot 3 jaar (klaar gepotty ) (gebore 2015) R200 per jaar 3 tot 4 jaar (gebore 2014) R260 per jaar Graad RR(4 tot 5 Jaar ) (gebore 2013) R650 per jaar Graad R (gebore 2012) R800 per jaar ) Graad RR skryfbehoeftes sluit in Arbieds- en Spraak siftingsassesering Graad R se skryfbehoeftes sluit in Arbieds- en spraak siftingsassesering in, Daar word verwag van die ouer ( Gr R ouers) om voor Junie 2018 n oog (visueel) en n gehoor (ouditief) toets te laat doen en uitslae aan Bambino te stuur (admin@bambinocreche.co.za). Hierdie uitslae word benodig vir die onderwysdepartement se skool portefeulje. Maandelikse tarief: Halfdag (06:15 tot 14:00) R1 770tot Mei 2018 en Junie tot Mei 2018 R1940 oor 12 maande per kind Voldag (06:15 tot 17:45) R2010 per maand tot Mei 2018 en Junie tot Mei 2019 R2210 oor 12 maande per kind R4010 per maand tot Mei 2018 en Junie tot Mei 2019 R4410 oor 12 maande vir 2 kinders Die maandelikse tarief is vooruitbetaalbaar voor of op die eerste dag van elke maand. Indien gelde na die 7de van die maand ontvang word, sal n laatbetalingsboete van 15.5 % gehef word op die maandelikse tarief.

U is nog steeds verantwoordelik vir n volle maand se tarief al is u kind met vakansie of siek. Bambino Bewaarskool behou die reg voor om ter enige tyd u kind te weier as fondse nie op datum is nie. Tariewe word elke jaar in Junie hersien en verhoog (verhoging vind plaas teen ± 10%). Betalings kan kontant of elektronies gemaak word. Bank besonderhede FNB Bellville Civic Centre Rekening tipe: Tjek rekening Tak kode: 200910 Rekening nommer: 55160417851 Verwysing: Rekening nommer van kind (verkrygbaar by kantoor) Laatoptelboete: Halfdag: Skool sluit om 14:00. Voldag: Skool sluit om 17:45. n Boete van R50 sal gehef word vir elke 15 minute wat u u kind na sluitingstyd optel. Kansellasie: Vanaf 1 Januarie tot 1 Oktober: 30 kalenderdae skriftelike kennisgewing. Vanaf 1 November tot 1 Desember: 60 kalenderdae skriftelike kennisgewing. Ingeval die skool geregtelike stappe moet neem om skooltariewe te verhaal, sal u verantwoordelik wees vir alle regskostes, prokureurkostes en invorderingsgelde wat deur die skool aangegaan is in hierdie verband. TARIEF STRUKTUUR Ek... en... ouers van... (Vader/Voog se naam en van) (Moeder/Voog se naam en van) (Kind se naam en van) verstaan en aanvaar die VOORWAARDES en terme rakende die fooie en betalings. Geteken te... hierdie... van... 20... Handtekening... (Vader) Handtekening... (Moeder) Stuur asseblief die rekening aan: E-pos adres:.. NS Parafeer asb op elke bladsy en stuur terug kleuterskool toe. U sal n afskrif terug ontvang. Baie dankie.

WESTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT CEMIS: NEW REGISTRATION FORM Please note that this form must be completed for all NEW learner registrations (learners that are NOT CURRENTLY registered in the CEMIS). The form must be signed by the parent/guardian and the principal. It is important to collect learner information in terms of gender, race and disability in order to track the extent to which EQUITY and ACCESS are being addressed. Please observe the following strictly: 1. The form must be completed by an official, parent or guardian, not the learner. 2. Race, gender, social grant and disability detail should be collected with sensitivity from the parent/guardian. 1.Surname 2.First name 3.Second and third name 4. Learner s Identity Number ** Is the learner an immigrant: 1=yes; 2=no 5.Date of birth 8a.Street number or write Plot / Farm / Flat 8c.Suburb / Address line 2 8d.Town / Address line 3 8e.Postal code If the identity number is not available, apply to Home Affairs immediately. Year Month Day 6.Learner s race: 1=black/african; 2=coloured; 3=Indian/Asian; 4=white; 5=not applicable 8b.Name of street/ plot / farm / flat ** Telephone code and number or cellular phone number Diacritics on name: 1=yes 2=no 7.Learner s gender: 1=male; 2=female 9. Learner s parents deceased: 1=only mother deceased; 2=only father deceased; 3=both parents deceased; 4=both parents alive; 5=unknown 10. Is it the first time the learner has registered at a school in the Western Cape Province? 1=yes; 2=no; 3= comes from independent/private school 11.In which province or country did the learner attend school LAST year?: 1=Western Cape; 2=Free State; 3=Gauteng; 4=KwaZulu-Natal; 5=Limpopo/Northern Province; 6=Mpumalanga; 7=Northern Cape; 8=North-West Province; 9=Eastern Cape; 10=Other country: specify below; 11= Not in school 12.Learner s grade this year: 1=Pre-GrR; 2=GrR; 3=Gr1; 4=Gr2; 5=Gr3; 6=Gr4; 7=Gr5; 8=Gr6; 9=Gr7; 10=Gr8; 11=Gr9; 12=Gr10; 13=Gr11; 14=Gr12; 15=Special Grade 7; 16=Special Grade 8; 17=Special Grade 9; 18=Infant Phase; 19=Junior Phase; 20=Intermediate Phase; 21=Senior Phase; 22=Vocational phase; 23=ABET Level 1; 24=ABET Level 2; 25=ABET Level 3; 26=ABET Level 4; 27=N1; 28=N2; 29=N3; 30=N4; 31=N5; 32=N6; 33=NIC; 34=NSC; 35=LSEN Unit 13.If the learner is in a Pre-GrR or GrR class, is it a STATE or SGB/R3 funded class? 1= State; 2=SGB/R3; 14.In which class is the learner this year? E.g. 3c or 12a 15.Did the learner attend any school last year? 1=yes; 2=no 16.Is the learner a hostel boarder this year? 1=yes; 2=no 17.Is the learner registered for a social grant? 1=yes; 2=no 19.Did the learner attend any formal or non-formal pre-primary programmes LAST year? (Only applies to Gr1 first time enrolments) 1=yes; 2=no 18.Does the learner receive a social grant? 1=yes; 2=no 20.Does the learner benefit from the Primary School Nutrition Programme (PSNP)? 1=yes; 2=no 21.Is the learner 1=mainstream; 2=LSEN in unit class; 3=LSEN in mainstream; 4=in a LSEN school? 22.Learner according to disability (leave blank if no disability) 2=deaf; 3=hard of hearing; 4=blind; 5=partially sighted; 7=cerebral palsied; 8=specific learning disabled; 9=behavioural disorder; 10=mild/moderate intellectually disabled; 11=severely intellectually disabled; 12=physically disabled; 13=autistic spectrum disorder; 14=epilepsy; 15=attention deficit disorder with hyperactivity; 16=none; 17=attention deficit disorder without hyperactivity Sec. Dis. 1 Sec. Dis. 2 Sec. Dis. 3 Sec. Dis. 4 Primary disability Secondary disabilities (This field is only to be completed if the learner has more than one disability) 23.Learner s home language: 1=Afrikaans; 2=English; 3=Xhosa; 4=Swati; 5=Ndebele; 6=Zulu; 7=Sotho; 8=Pedi; 9=Tswana; 10=Venda; 11=Tsonga; 12=Sign Language; 13=Other: specify below 24.Learner s language of teaching: 1=Afrikaans; 2=English; 3=Xhosa; 4=Swati; 5=Ndebele; 6=Zulu; 7=Sotho; 8=Pedi; 9=Tswana; 10=Venda; 11=Tsonga; 12=Sign Language; 13=Other: specify below 25.Learner s preferred language/certificate language: 1=Afrikaans; 2=English; 3=Xhosa; 4=Swati; 5=Ndebele; 6=Zulu; 7=Sotho; 8=Pedi; 9=Tswana; 10=Venda; 11=Tsonga;12=Sign Language; 13=Other: specify below

26.Languages in GET band (Grades 1 9) Indicate the PRIMARY, ADDITIONAL and 2 nd ADDITIONAL LANGUAGES of the learner. (This question refers to the languages taught in the LANGUAGE, LITERACY and COMMUNICATION Learning Area.) 1=Afrikaans; 2=English; 3=Xhosa; 4=Swati; 5=Ndebele; 6=Zulu; 7=Sotho; 8=Pedi; 9=Tswana; 10=Venda; 11=Tsonga; 12=Sign Language; 13=Other: specify below Complete only for learners who take a second primary language. Primary language Additional language 2 nd Additional language 2 nd Primary language Other Language 27.Examinable secondary subjects taken in the FET band (Grades 10 12). Indicate the number of subjects taken. Subject Name (Grades 10 and 11 use NCS FET subject names for 2007 with no subject grade distinction). Minimum of seven subject required for fulltime learners. (Grades 12 for 2007 will be the last to use the old subject names with subject grade distinction). Minimum of six subjects required for fulltime learners. Subject Category: 1=at the school as part of the subjects; 2=at another institution as part of the subjects; 3=extra subjects at the school; 4=extra subjects at another institution Subject Grade 1=HG 2=SG 3=n/a 28. The six main EXTRA-MURAL activities in which the learner participates: 1=only at school; 2=private only, not at school; 3=both at school and private 1.Dance 5.Visual art 9.Hockey 13.Soccer 17.Watersport 2.Drama 6.Athletics 10.Netball 14.Rugby 18. Debating society 3.Music 7.Chess 11.Clay pigeon shooting 15.Tennis 19.Boxing 4.Choir 8.Cricket 12.Softball 16.Volleyball 20.Karate Other: Specify with code (1,2 or 3) I, the principal, hereby declare that I have established that the above-mentioned learner is NOT currently registered at any school in the Western Cape Province and that the necessary documents, to the best of my knowledge, meet the requirements and are acceptable. We, the undersigned, fully understand the provision made in the South African Schools Act, Act 84 of 1996 (Section 59(2)) regarding the duty of schools to provide information. Signed: Parent / Guardian :............. (Name in Print) Signature Date Principal :.............

Toestemming ten opsigte van POPI wet: (South Africa s Protection of Personal Inforamtion Act) 2017 As deel van die onderrig, interaksie en sosialisering by ons Kleuterskool sal foto s geneem word om die aktiwiteite, ervarings en deelname van die kinders vas te lê en te dokumenteer. Ten einde die regte en privaatheid van die kinders by ons skool te beskerm, het ons die toestemming nodig van die ouers of wettige voogde van die kind om foto s van die kind te neem terwyl die kind ons skool bywoon. Ek,... ouer/wettige voog van... (Vader se naam en van) (Kind se naam en van) Gee hiermee my volle toestemming dat die personeel van Bambino Kleuterskool foto s van my kind mag neem terwyl my kind in die sorg van Bambino Kleuterskool is. Ek,... ouer/wettige voog van... (Moeder se naam en van) (Kind se naam en van) Gee hiermee my volle toestemming dat die personeel van Bambino Kleuterskool foto s van my kind mag neem terwyl my kind in die sorg van Bambino Kleuterskool is. Ek,... (Vader naam en van), en... (Moeder naam en van) gee ook toestemming dat die personeel van Bambino Kleuterskool hierdie foto s gebruik vir Whatsapp (skool), multimedia (skool), nuusbriewe (skool), koerante (media24), die skool se webtuise en Facebookblad....... Handtekening Vader Handtekening: Moeder Identiteitsnommer... Identieitsnommer...